.gq

.gq is die Internettopvlakdomein vir Ekwatoriaal-Guinee.

Die amptelike registrateur van die domein blyk sedert November 2006 onaktief te wees. Daar is weinig gebruikte domein-uitbreidings.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne