African Transformation Movement | |
ATM | |
Leier | Vuyolwethu Zungula |
---|---|
Slagspreuk | "Transforming Society For A Better Tomorrow" |
Gestig | 2018 |
Hoofkwartier | Fedsure House 1st vloer Churchstraat Pietermaritzburg KwaZulu-Natal Suid-Afrika |
Ideologie | Konserwatisme Christelike demokrasie |
Webblad | www |
Die African Transfomation Movement, algemeen bekend as ATM, is 'n politieke party in Suid-Afrika. Dit word gelei deur Vuyolwethu Zungula, leier en partypresident.[1][2][3][4]
Dit is gevorm met die steun van die South African Council of Messianic Churches in Christ (SACMCC), wat saam deur miljoene kerkgangers ondersteun word.[5]