African Transformation Movement

Die African Transfomation Movement, algemeen bekend as ATM, is 'n politieke party in Suid-Afrika. Dit word gelei deur Vuyolwethu Zungula, leier en partypresident.Dit is gevorm met die steun van die South African Council of Messianic Churches in Christ (SACMCC), wat saam deur miljoene kerkgangers ondersteun word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne