Afrika-unie

Afrika-unie
الاتحاد الأفريقي (Arabies)
African Union (Engels)
Union africaine (Frans)
União Africana (Portugees)
Unión Africana (Spaans)
Umoja wa Afrika (Swahili)
Vlag van die Afrika-unie Embleem van die Afrika-unie
Vlag Embleem
Nasionale leuse: A United and Strong Africa
(Engels vir: "'n Verenigde en sterk Afrika")
Volkslied: Let Us All Unite and Celebrate Together[1]
(Engels vir: "Laat ons almal verenig en saam fees vier")
Ligging van die Afrika-unie
Hoofstad Vlag van Ethiopië Addis Abebaa
Vlag van Suid-Afrika Midrandb
Grootste stad Vlag van Nigerië Lagos
Amptelike tale Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili
Regering
• Voorsitter van die vergadering
• Voorsitter van die kommissie
• Parlementêre president
Kontinentale unie
Vlag van Mauritanië Mohamed Ould Ghazouani
Vlag van Tsjad Moussa Faki
Vlag van Zimbabwe Fortune Z. Charumbira
Onafhanklikheid
Vorming
OAE-handves
Abuja-verdrag
• Sirte-deklarasie
• Afrika-unie gestig


25 Mei 1963
3 Junie 1991
9 September 1999
9 Julie 2002
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
29 922 059 km2  (-)
11 552 972 myl2
-
Bevolking
 - 2020-skatting
 - Digtheid
 
1 321 000 000 (-)
40,94 / km2 (-)
106,04 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$7 573 miljard[2] (-)
$5 733[2] (-)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$2 587 miljard[2] (-)
$1 958[2] (-)

Geldeenheid 43 geldeenheide (-)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-1 tot +4)
nie toegepas nie (UTC-1 tot +4)
Internet-TLD .africac
Skakelkode +58 kodes
a Setel van die Afrika-unie se kommissie
b Setel van die Pan-Afrika Parlement
c Voorgestel.

Die Afrika-unie (AU in Engels en UA in ander amptelike tale; Arabies: الاتحاد الأفريقي, Engels: African Union, Frans: Union africaine, Portugees: União Africana, Spaans: Unión Africana, Swahili: Umoja wa Afrika[3]) is 'n internasionale organisasie van 55 Afrika-lande.[4] Die hoofstad van die Afrika-unie is Addis Abeba in Ethiopië en die Pan-Afrika Parlement is in Midrand in Suid-Afrika geleë. Die AU se voorganger is die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) wat op 9 Julie 2002 deur die AU vervang is.[5] Die de facto amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili, terwyl de jure elke taal van Afrika amptelik is.[6] Sedert Marokko se terugkeer op 30 Januarie 2017 is elke Afrikaland lid van die AU, insluitende die omstrede Arabiese Demokratiese Republiek Sahara.[7][8]

  1. (en) "African Union anthem, etc". Africamasterweb.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2018. Besoek op 26 November 2012.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. 14 September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2020. Besoek op 14 Julie 2020.
  3. (en) Official Languages "Art. 11 AU" Protocol on amendments to the constitutive act of the African Union Geargiveer 30 Junie 2014 op Wayback Machine
  4. (en) au.int: Member States Geargiveer 9 Januarie 2015 op Wayback Machine
  5. (en) africa-union.org: Launch of the African Union, 9 July 2002: Address by the chairperson of the AU, President Thabo Mbeki Geargiveer 22 Julie 2013 op Wayback Machine
  6. (en) africa-union.org: Art. 11 Protocol on Amendments to the Constitutive Act of the African Union
  7. (en) "Morocco to rejoin African Union despite Western Sahara dispute". BBC. 30 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
  8. (en) "Western Sahara welcomes Morocco's African Union membership". BBC. 31 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne