Atena

Atena
Griekse Olimpiese godin
Hierdie Griekse marmerkopie wat onderteken is Antiochos, is ’n kopie uit die eerste eeu v.C. van Phidias se oorspronklike werk uit die 5de eeu v.C. wat op die Akropolis gestaan het.
Hierdie Griekse marmerkopie wat onderteken is Antiochos, is ’n kopie uit die eerste eeu v.C. van Phidias se oorspronklike werk uit die 5de eeu v.C. wat op die Akropolis gestaan het.
Naam Atena
Godin van Wysheid, oorlog, vaardigheid
Blyplek Die berg Olimpus
Simbool Uil
Ouers Zeus en Metis
Peetma van Erichtonios
Romeinse eweknie Minerva

Atena of Athena (Grieks: Ἀθηνᾶ) is in die Griekse mitologie die godin van wysheid, oorlog, strategie, nywerheid, die reg en vaardigheid; sy is ook die maagdelike beskermgod van Athene, Griekeland. Die Parthenon, wat op die Akropolis staan, is ter ere van haar gebou.

Haar eweknie in die Romeinse mitologie is Minerva.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne