Beiers

Beiers
Boarisch 
Uitspraak: [ˈbɔɑrɪʃ]
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland

Vlag van Oostenryk Oostenryk

Vlag van Switserland Switserland

Vlag van Italië Italië

Vlag van Hongarye Hongarye

Flag of the Czech Republic Tsjeggië

Totale sprekers: sowat 14,1 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Duits
    Opperduits
     Beiers 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: gem
ISO 639-3: bar
Inskripsie "BOIOS" of "BAIOS" op 'n Keltiese pottebakkerskerf van Manching in die Kelts Roman Museum Manching.
Inskripsie "BOIOS" of "BAIOS" op 'n Keltiese pottebakkerskerf van Manching in die Kelts Roman Museum Manching.

Beiers of Beiers-Oostenryks (Boarisch [ˈbɔɑrɪʃ], Duits: Bairisch [ˈbaɪ̯ʀɪʃ] of Österreichisch-Bairisch) is 'n belangrike groep van Opperduitse variëteite. Soos Standaardduits, is Beiers 'n Hoogduitse taal, maar tog nie dieselfde nie. Beierse-Oostenryks en Standaardduits het mekaar wedersyds beïnvloed en die oorgrote meederheid Beiers-Oostenrykse sprekers kan ook Standaardduits praat.

Beiers-Oostenryks word ook gebruik om na die dialekgroep wat nie net die Beiers-Oostenrykse dialekte self insluit nie maar ook die Kimbries (noordoostelike Italië), Hutteriese Duits, en Mócheno (Trentino, in Italië) dialekte van Duits.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bavarian" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 9 April 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne