Enantiomeer

'n Enantiomeer is algemeen gesproke 'n voorwerp wat die spieëlbeeld van 'n ander voorwerp is, maar nie daarmee in dekking gebring kan word nie. 'n Linkerskoen is die enantiomeer van 'n regterskoen, maar dit is nie dieselfde nie. Moenie die die linker een aan die regtervoet dra nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne