Erfenis

Van William Hogarth se A Rake's Progress. "Die jong erfgenaam neem besit van die gierigaard se besittings".

Erfenis is die gebruik om eiendom, titels, skuld, regte en verpligtinge oor te dra ná die dood van 'n individu. Die reëls vir erfenis verskil tussen gemeenskappe en het met verloop van tyd verander.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne