Erythrina

Koraalbome
Blomme van Erythrina sandwicensis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Tribus: Phaseoleae
Genus: Erythrina
L.
Tipespesie
Erythrina corallodendron
L.[1]
Spesies

Omtrent 130, sien teks.

Sinonieme
  • Chirocalyx Meisn.
  • Corallodendron Kuntze
  • Duchassaingia Walp.
  • Hypaphorus Hassk.
  • Macrocymbium Walp.
  • Micropteryx Walp.
  • Mouricou Adans.
  • Stenotropis Hassk.
  • Tetradapa Osbeck[2]
  • Xyphanthus Raf.

Erythrina is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus bevat die koraalbome; hulle is wydverspreid, skouspelagtig in die blomtyd en welbekend. Die genus is gedurende die migrasie van Ystertydperkse boere in Suider-Afrika versprei. Dit is bekend dat koraalbome alkaloïede, 'n gifstof wat spierverlamming veroorsaak, bevat. Wanneer spiere wat by die asemhalingsproses betrokke is, deur die gifstof verlam word, kan versmoring intree.

  1. "Erythrina L." TROPICOS (in Portugees). Missouri Botanical Garden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op 24 Oktober 2009.
  2. "Genus: Erythrina L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 1 April 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2009. Besoek op 28 Januarie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne