Fisioterapie

Fisioterapeute besig om pasiënte te help.

Fisioterapie is 'n geneeskundige beroep wat gemoeid is met die voorkoming en bestuur van bewegingsafwykings wat die gevolg is van siektes en beserings tydens 'n mens se leeftyd. Fisioterapie word gewoonlik deur óf deur 'n gekwalifiseerde fisioterapeut toegepas óf 'n fisioterapeutiese assistent onder leiding van 'n fisioterapeut.[1]

  1. Discovering Physical Therapy. What is physical therapy Geargiveer 31 Oktober 2007 op Wayback Machine, Amerikaanse Fisioterapie Vereniging, nagegaan op 27 Januarie 2008

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne