Genoom

Die 46 chromosome wat die diploïede genoom van ’n man uitmaak. (Die mitochondriale chromosoom word nie gewys nie.)

’n Genoom is die genetiese materiaal van ’n organisme. Dit bestaan uit die DNS (of RNS in RNS-virusse) en sluit beide die gene (die koderingstreke) en die niekoderings-DNS in,[1] sowel as die genetiese materiaal van die mitochondria[2] en chloroplaste.

  1. Brosius, J (2009), "The Fragmented Gene", Annals of the New York Academy of Sciences 1178: 186–193, doi:10.1111/j.1749-6632.2009.05004.x 
  2. Ridley, M. (2006), Genome: the autobiography of a species in 23 chapters, New York: Harper Perennial, ISBN 0-06-019497-9, archived from the original on 24 Oktober 2018, https://web.archive.org/web/20181024231945/http://bioinformaticsinstitute.ru/sites/default/files/genome_the_autobiography_of_a_species_in_23_chapters_-_matt_ridley.pdf, besoek op 20 Januarie 2018 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne