Hart

Die menslike hart

Die hart is 'n spierorgaan wat verantwoordelik is vir die pomp van bloed deur die bloedvate deur middel van herhaalde, ritmiese sametrekings, or 'n soortgelyke struktuur in die annelied (ringwurms), weekdiere en geleedpotiges.[1] Die term kardiaal, (soos gebruik in kardiologie) beken "van of verwant aan die hart" en is afkomstig van die Griekse woord, καρδία of kardia, wat "hart" beteken. Die hart bestaan uit die kardiale spier, 'n onwillekeurige spierweefsel wat slegs in hierdie oorgaan aangetref word.[2]

Die algemene mens se hart, met 'n slag van 72 slae per minuut, sal ongeveer 2,5 miljard keer klop tydens 'n leeftyd van 66 jaar.

  1. KMLE Medical Dictionary Definition of heart by die The American Heritage Stedman's Medical Dictionary.
  2. KMLE Medical Dictionary Definition of cardiac by die American Heritage Stedman's Medical Dictionary.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne