Israel

Staat Israel
מְדִינַת יִשְׂרָאֵל (Hebreeus)
دولة إسرائيل (Arabies)
Vlag van Israel Wapen van Israel
Vlag Wapen
Volkslied: הַתִּקְוָה Hatikvah
(Hebreeus vir: "Die Hoop")
Ligging van Israel
Hoofstad Jerusalem[1] (gedeeltelik erken)[fn 1]

31°47′N 35°13′O / 31.783°N 35.217°O / 31.783; 35.217

Grootste stad Jerusalem
Amptelike tale Hebreeus en Arabies
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Isaac Herzog
Benjamin Netanyahu
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
van die Mandaat van Palestina
14 Mei 1948
11 Mei 1949
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
20 770–22 072a km2  (149ste)
8 019–8 522 myl2
2,71 (2015)[9]
Bevolking
 - 2022-skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
9 656 000[10] (92ste)
7 412 200[11]
437 / km2 (35ste)
1 131,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$496,841 miljard[12] (50ste)
$52 173[12] (29ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$527,179 miljard[12] (28ste)
$55 358[12] (14de)

MOI (2021) 0,919[13] (22ste)  –  baie hoog
Gini (2018) 38,6[14](48ste) –  medium
Geldeenheid Nuwe sikkel (₪) (ILS)
Tydsone
 - Somertyd
IST (UTC+2)
IST (UTC+3)
Internet-TLD .il
Skakelkode +972
a 20 770 is Israel binne die Groen Lyn. 22 072 sluit in die geannekseerde Golanhoogtes en Oos-Jerusalem.

Israel, ook Israël (Hebreeus: יִשְׂרָאֵל, Yisrā'el; Arabies: إِسْرَائِيل, Isrāʼīl), amptelik die Staat Israel (Hebreeus: מְדִינַת יִשְׂרָאֵל, Medīnat Yisrā'el, [mediˈnat jisʁaˈʔel], ; Arabies: دولة إسرائيل, Dawlat Isrāʼīl, [dawlat ʔisraːˈʔiːl]), is 'n demokratiese grondwetlike republiek in die Midde-Ooste en antieke tuisland van die Jode. Dit oorvleuel gedeeltelik met Palestina, tuisland van die Palestyne. Israel word begrens deur Sirië en Libanon in die noorde, Jordanië in die ooste, Egipte in die suidweste en die Middellandse See in die weste. Die amptelike hoofstad is Jerusalem, die setel van die presidentswoning, regeringskantore, hooggeregshof en die parlement (Knesset).[1] Die sentrum van ekonomiese en tegnologiese aktiwiteit is Tel Aviv; hier is ook die meeste ambassades gesetel. Dit is die mees ontwikkelde land in die Midde-Ooste en een van die mees ontwikkelde in die wêreld. Dit is 29ste in die wêreld in die BBP en 13de in die BBP per capita.[15] [16] [17]

  1. 1,0 1,1 (de) "Grundgesetz: Israel – Nationalstaat des jüdischen Volkes" [Grondwet: Israel – Nasiestaat van die Joodse Volk] (PDF). SWP. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2020. Besoek op 16 Junie 2020.
  2. (en) "Australia recognises West Jerusalem as Israeli capital". BBC. 15 Desember 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2020.
  3. (en) "Foreign Ministry statement regarding Palestinian-Israeli settlement". www.mid.ru. 6 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020.
  4. (en) "Czech Republic announces it recognizes West Jerusalem as Israel's capital". Jerusalem Post. 6 Desember 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020. Besoek op 6 Desember 2017. The Czech Republic currently, before the peace between Israel and Palestine is signed, recognizes Jerusalem to be in fact the capital of Israel in the borders of the demarcation line from 1967." The Ministry also said that it would only consider relocating its embassy based on "results of negotiations.
  5. (en) "Honduras recognizes Jerusalem as Israel's capital". The Times of Israel. 29 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019.
  6. (es) "Guatemala se suma a EEUU y también trasladará su embajada en Israel a Jerusalén". Infobae. 24 Desember 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020.
  7. (en) "Nauru recognizes J'lem as capital of Israel". Israel National News. 29 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020.
  8. (en) "Trump Recognizes Jerusalem as Israel's Capital and Orders U.S. Embassy to Move". The New York Times. 6 Desember 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2020. Besoek op 6 Desember 2017.
  9. (en) "Surface water and surface water change". OESO. Besoek op 31 Desember 2022.
  10. (en) "Home page". Israeliese Sentrale Buro vir Statistiek. Besoek op 31 Desember 2022.
  11. (en) "The 2008 Israel Integrated Census of Population and Housing" (PDF). Israel Central Bureau of Statistics. 28 Desember 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 November 2012. Besoek op 12 Mei 2014.
  12. 12,0 12,1 12,2 12,3 (en) "Israel". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2022. Besoek op 31 Desember 2022.
  13. (en) "Human Development Report 2021/2022" (PDF). United Nations Development Programme. 2021. Besoek op 31 Desember 2022.
  14. (en) "Gini Index – Israel". Wêreldbank. Besoek op 31 Desember 2022.
  15. [1] worldometer largest economies 2022
  16. [2] “20 Most Advanced Countries in the World in 2023” Yahoo
  17. IMF and Israel 2023IMF and Israel 2023 report


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "fn", but no corresponding <references group="fn"/> tag was found


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne