Kapitaal (ekonomie)

In ekonomie, bestaan Kapitaal uit enigiets wat 'n persoon se mag kan verbeter om ekonomies nuttige werk te verrig. Gewoonlik is dit geld wat 'n mens in 'n besigheid beleg om bate te koop, so dat die besigheid nog geld kan maak.[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named financial-dictionary
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mm_vriend-of-vyand

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne