Kinkhoes

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Kinkhoes
Klassifikasie en eksterne bronne
'n Jong seun met kinkhoes
'n Jong seun met kinkhoes
ICD-10 A37
ICD-9 033
DiseasesDB 1523
MedlinePlus   001561
eMedicine emerg/394ped/1778
MeSH D014917
Mediese waarskuwing
Ongeskiktheids-aangepaste lewensjaar vir kinkhoes per 100 000 inwoners in 2004:

   Geen data

   <50

   50–100

   100–150

   150–200

   200–250

   250–300

   300–350

   350–400

   400–450

   450–500

   500–550

   >550

Sterftes weens kinkhoes per miljoen persone in 2012:

   0–0

   1–1

   2–3

   4–4

   5–5

   6–32

   33–38

   39–44

   45–79

Kinkhoes is 'n aansteeklike kindersiekte wat veroorsaak word deur die bakterie Hemophilus pertussis. In die jare voor inenting en antibiotika het dit gepaard gegaan met baie longkomplikasies en sterftes.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne