Koets

Catherine II se gekerfde, geverfde en vergulde Kroning-koets (Hermitage Museum)

'n Koets is 'n groot, geslote, vierwiel-, passasiersdraende voertuig of rytuig wat gewoonlik getrek word deur twee of meer perde wat deur 'n koetsman, 'n postiljoen, of albei beheer word. ’n Koets het deure aan sy sye en ’n voor- en agtersitplek aan die binnekant. Die bestuurder het 'n verhoogde sitplek voor die wa om beter sig toe te laat. Daar is baie soorte koetse, afhangende van die doel van die voertuig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne