Krasnojarsk-krai

Krasnojarsk-krai
Красноярский край
Die ligging van Krasnojarsk-krai in Rusland.
Die ligging van Krasnojarsk-krai in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Siberiese
Ekonomiese streek Oos-Siberiese
Stigting 12 Julie 1934
Regering
Hoofstad Krasnojarsk
Leier Ljef Koeznetsof
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 2 828 187
Volgorde 13de
Digtheid 1,21/km2
Stedelik 76,3%
Plattelands 23,7%
Statistiek
Oppervlakte 2 339 700 km2
Volgorde 2de
Tydsone UTC+08:00
Registrasienommer 24
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.krskstate.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Krasnojarsk-krai (Russies: Красноярский край, Krasnojarski krai) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik en die hoofstad is Krasnojarsk. Dit is die tweede grootse deelgebied naas Sacha (Jakoetië) en Rusland se grootste krai. Dit beslaan 13% van die land se totale oppervlakte, en is 56 keer so groot soos Nederland en 77 keer so groot soos België.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne