Mynbou

Panorama van 'n oopgroefmyn in Garzweiler, Duitsland.
Gold Reef City se mynskag.
Voorstelling van 'n ou myngang.

Mynbou behels die ontginning, deur mynwerkers, van ekonomies-kosbare minerale en ander geologiese materiaal van 'n soom, rif of aar in die aardkors, bevattende die mineraalpakket van ekonomies-ontginbare erts.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne