Ontwikkelingsielkunde

Ontwikkelingsielkunde is die studie van die psigologiese ontwikkeling van die mens deur sy lewensloop. Hierdie rigting fokus hoofsaaklik op die kognitiewe, sosiale en morele ontwikkeling van kinders, pubers, volwassenes en bejaardes. Bekende sielkundiges wat geskryf het oor menslike ontwikkeling is Jean Piaget, Erik Erikson, Sigmund Freud en Carl Gustav Jung.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne