Oorlogskloofrivier

Oorlogskloofrivier
Stroomgebied Noord-Kaap, Suid-Afrika
Monding Koebeerivier
Monding-hoogte 409 m
Ligging van Oorlogskloofrivier op 'n kaart (Noord-Kaap)
Oorlogskloofrivier
Oorlogskloofrivier
Koördinate: 31°34′58″S 19°04′18.5″O / 31.58278°S 19.071806°O / -31.58278; 19.071806

Die Oorlogskloofrivier is 'n rivier wat in die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit vloei met die Klein-Koebeerivier saam om die Koebeerivier te vorm, byna op die grens met die Wes-Kaap.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne