Recife

Recife

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Brasilië Brasilië
 Deelstaat Pernambuco
 Koördinate 08°03′S 34°54′W / 8.050°S 34.900°W / -8.050; -34.900
 Gestig op 12 Maart 1537
 Inkorporasie as 'n dorp 1709
 Inkorporasie as 'n stad 1823
 Oppervlakte:  
 - Totaal 218 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 1 653 461
 - Bevolkingsdigtheid 7 133,2/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 743 854
 Tydsone UTC -3 (BRT)
 Burgemeester João Henrique Campos (PSB)
 Amptelike webwerf recife.pe.gov.br

Recife (Portugees: [ʁeˈsifi], ) is die hoofstad van die Brasiliaanse deelstaat Pernambuco en lê ongeveer 100 km onder die mees oostelike punt van die Suid-Amerikaanse vasteland. Die stad self huisves 1,6 miljoen inwoners en die metropolitaanse gebied ongeveer 3 miljoen. Die stad lê op die walle van die Beberibe- en Capibariberivier. Beide riviere mond hier uit in die Atlantiese Oseaan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne