Rune-alfabet

Rune-alfabet
Codex Runicus.
Codex Runicus.
Soort skryfstelsel   Alfabet
Tyd gebruik Vanaf 2de eeu v.C.
Rigting Links na regs, boestrofedon
Tale Germaanse tale
Stelsels
Moederstelsels
ISO 15924 Runr, 211
Unicode Runic, U+16A0–U+16FF
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels
Die Ou Futhark
Die Nuwe Futhark
Die Anglo-Saksiese Fuþark-alfabet
Runes op die Vaksale runesteen naby Uppsala, Swede
Die 4,2 m lange Björketorp Runesteen in Ronneby, Swede

Die rune-alfabet of Fuþark (Þ is soos Engelse 'th' in thin uitgespraak) is die oudste bekende alfabet wat in die Germaanse lande in gebruik was. Die rune-alfabet bestaan uit letters wat hoofsaaklik saamgestel is uit regte en hoekige lyne wat maklik in steen of hout ingegraveer kon word.

Elke letter in die Rune-alfabet bestaan uit reguit strepe en stel 'n letter voor asook 'n faset van menslike ervaring en geestelike energie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne