Savanne-olifant

Savanne-olifant
'n Savanne-olifant naby die grens van die Serengeti- en Ngorongoro-bewaringsgebied in Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. africana
Binomiale naam
Loxodonta africana
(Blumenbach, 1797)
Verspreiding van die Savanne-olifant (2007)

Die savanne-olifant (Loxodonta africana) is die swaarste en die tweede hoogste landdier ter wêreld. Dit is die bekendste van die twee Afrika-olifante. Die ander is die Afrika-woudolifant (Loxodonta cyclotis), wat oorspronklik as 'n subspesie van dié olifant beskou is, maar tans oorwegend as 'n aparte spesie erken word.

  1. (en) Blanc, J. (2008). Loxodonta africana. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 28 Oktober 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne