Skryfstelsel

Skryfstelsels van die moderne wêreld ██ Latyns (alfabet) ██ Cyrillies (alfabet) ██ Hangoel (kenmerk-alfabet) ██ Ander alfabette ██ Arabies (abjad) ██ Ander abjads ██ Devanagari (abugida) ██ Ander abugidas ██ Lettergreepskrifte ██ Chinese karakters (logografies)

’n Skryfstelsel is ’n simboliese stelsel wat gebruik word om elemente weer te gee wat in ’n taal uitgedruk kan word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne