Sorbonne

La Sorbonne

La Sorbonne is 'n gebou in die Quartier Latin van Parys wat vanaf 1253 die Kollege van Sorbonne gehuisves het, deel van een van die eerste universiteite in die Westerse wêreld, later herdoop tot Universiteit van Parys en algemeen bekend as "die Sorbonne".[1]

  1. La Sorbonne

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne