Student

Studente tydens 'n lesing oor lineêre algebra by Helsinki se Universiteit van Tegnologie.

'n Student is 'n leerder, of iemand wat lesings by 'n onderwysinstansie bywoon. Die term word algemeen gebruik om na leerders by 'n universiteit te verwys, terwyl leerders op skool eerder as leerlinge bekend staan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne