Supernova-oorblyfsel

Die oorblyfsel van SN 1054, bekend as die Krapnewel.
Die supernova-oorblyfsel E0519-69.0.

’n Supernova-oorblyfsel is die wolk wat ontstaan ná die ontploffing van ’n ster in ’n supernova. Dit bestaan uit materiaal wat deur ’n skokgolf van die ster se kern af weggeskiet word en die interstellêre materiaal wat dit saamsleep en skok.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne