Taalfamilie

Verspreiding van die wêreld se belangrikste taalfamilies (alfabetiese volgorde)
Verspreiding van die wêreld se belangrikste taalfamilies (alfabetiese volgorde)
  •    Onbewoonde gebiede

Taalfamilies van die wêreld (sonder Altaïese tale)
Vernaamste taalfamilies van die wêreld (en in sommige gevalle geografiese groepe van families).

Tale word opgedeel in taalfamilies op grond van ooreenkomste tussen tale en 'n oorsprong wat hulle deel. Die klassifikasie van tale is deur August Schleicher (1821–1868) begin met sy 'Stammbaumtheorie' (of stamboomteorie).

Hier is die belangrikste taalfamilies:


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne