Taaltipologie

Taaltipologie is binne die sistematiese taalkunde die oorkoepelende term vir die studie van alles wat te make het met die ooreenkomste en verskille tussen tale en taalfamilies onderling. Dit kan vervolgens byvoorbeeld handel om algemene sake soos grammatika en sintaksis, woordeskat, fonologie en morfologie, maar ook om spesifieke terreine soos geskiedenis en sosiolinguistiek.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne