Toela-oblast

Toela-oblast
Тульская область
Die ligging van Toela-oblast in Rusland.
Die ligging van Toela-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale
Stigting 26 September 1937
Regering
Hoofstad Toela
Leier Wladimir Groezdef
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 553 925
Volgorde 27ste
Digtheid 60,46/km2
Stedelik 79,4%
Plattelands 20,6%
Statistiek
Oppervlakte 25 700 km2
Volgorde 69ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 71
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.admportal.tula.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Toela-oblast (Russies: Ту́льская о́бласть, Toelskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Toela. Die oblast se oppervlakte is 25 700 km2 en volgens die Russiese sensus van 2010[1] het dit ’n inwonertal van 1 553 925.

Toela-oblast grens in die noorde aan Moskou-oblast, in die ooste aan Rjazan-oblast, in die suidooste aan Lipetsk-oblast, in die suidweste aan aan Orjol-oblast en in die weste aan Kaloega-oblast. Dit is een van die mees ontwikkelde en verstedelikte oblaste en die grootste deel word beslaan deur die Toela-Nowomoskofsk-agglomeraat, ’n stedelike gebied met meer as ’n miljoen inwoners.

  1. (ru) Оценка численности населения на 1 января 2014 года и в среднем за 2013 год Geargiveer 19 Oktober 2015 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne