Troje

Argeologiese terrein Troje*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die ligging van Troje.
Ligging van Troje op 'n kaart (Turkye)
Troje
Troje
Posisie van Troje in Turkye
Koördinate: 39°57′26″N 26°14′29″O / 39.95722°N 26.24139°O / 39.95722; 26.24139
Lande Vlag van Turkye Turkye
Tipe Kultureel
Kriteria ii, iii, vi
Verwysings 849
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1998  (22ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
’n Uitsig na die Egeïese See.

Troje (Antieke Grieks: Τροία, Troia of Ἴλιον, Ilion; Turks: Troia of Truva; Latyn: Trōia of Īlium)[1] was ’n werklike en legendariese stad. Dit is die bekendste vir die Trojaanse Oorlog soos beskryf in die Epiese Siklus en veral die Ilias, een van die twee epiese gedigte wat vermoedelik deur Homeros geskryf is.

Vandag is dit die naam van ’n argeologiese terrein suidwes van die Dardanelle in Turkye.

  1. Die vorm Trōia word verkies in Latyn; Ilium is ’n meer poëtiese naam: Lewis, Charlton T.; Short, Charles. "Ilium". A Latin Dictionary. Tufts University: The Perseus Digital Library. Besoek op 1 Maart 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne