Venezuela

República Bolivariana de Venezuela
Bolivariaanse Republiek Venezuela
Vlag van Venezuela Wapen van Venezuela
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Dios y Federación
(Spaans vir: "God en Federasie")
Volkslied: Gloria al Bravo Pueblo
(Spaans vir: "Eer aan die dapper mense")
Ligging van Venezuela
Hoofstad Caracas

10°30′N 66°58′W / 10.500°N 66.967°W / 10.500; -66.967

Grootste stad Caracas
Amptelike tale Spaans
Regering Federale presidensiële
grondwetlike
Sosiaal-Bolivariaanse
republiek
Nicolás Maduro (omstrede)
Delcy Rodríguez
Onafhanklikheid
• van Spanje
• van Groot-Colombia
• Erken
• Huidige grondwet

5 Julie 1811
13 Januarie 1830
29 Maart 1845
15 Desember 1999
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
916 445 km2  (32ste)
353 841 myl2
3,2
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
31 568 179[1] (44ste)
28 199 867
33,74 / km2 (181ste)
87,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

geen data[2]
geen data[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$76,458 miljard[2] (51ste)
$2 724[2] (93ste)

MOI (2017) 0,761[3] (78ste)  –  hoog
Gini (2006) 46,9[4] –  medium
Geldeenheid Bolívar (VEF)
Tydsone
 - Somertyd
VET (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4½)
Internet-TLD .ve
Skakelkode +58

Venezuela (Spaans: [beneˈswela], ; letterlik: "klein Venesië"), amptelik die Bolivariaanse Republiek Venezuela (Spaans: República Bolivariana de Venezuela, [reˈpuβlikɑ βoliβɑˈɾjɑnɑ ðe βeneˈswelɑ]), is 'n land in die noorde van Suid-Amerika. Dit grens aan die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan aan die noorde, Guyana aan die ooste, Brasilië aan die suide en Colombia aan die weste. Net noord van Venezuela lê die Karibiese lande van Aruba, Bonaire, Curaçao en Trinidad en Tobago.

  1. "World Population Prospects: The 2017 Revision". ESA.UN.org (custom data acquired via website) (in Engels). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op 16 September 2019.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) "Venezuela". Internasionale Monetêre Fonds. April 2019. Besoek op 16 September 2019.
  3. "2018 Human Development Report" (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 16 September 2019.
  4. "Gini Index" (in Engels). Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 September 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne