Waterskeiding

Groot Waterskeidings (rooi rantlyne [1]) en opvanggebiede (groen streke) in Europa (etikette in Duits).

In topografie, is 'n waterskeiding, skeiding, of rantlyn[1] verhoogde terrein wat aangrensende opvanggebiede skei. Op ruwe grond lê die skeiding langs topografiese rante, en kan in die vorm van 'n enkele reeks heuwels of berge wees, bekend as 'n skeidingsreeks. Op plat terrein, veral waar die grond moerasagtig is, kan dit moeiliker wees om die skeiding te onderskei.

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named RndmHse1

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne