Search wikipedia

10 results found for: “Google”.

Request time (Page generated in 0.5866 seconds.)

Google

oor die Amerikaanse maatskappy. Vir die soekenjin, sien gerus Google-soekenjin. Google LLC (NASDAQ: GOOG) is 'n multinasionale Amerikaanse onderneming...

Last Update: 2021-08-15T10:24:17Z Word Count : 479

View Rich Text Page View Plain Text Page

Google Maps

Google Maps of Google Kaarte, voorheen bekend as Google Local, is 'n diens van Google Inc. wat dit moontlik maak om 'n soektog in 'n spesifieke geografiese...

Last Update: 2021-01-15T03:19:13Z Word Count : 172

View Rich Text Page View Plain Text Page

Google Translate

Google Translate is ’n gratis aanlynvertaaldiens van Google Inc. Dit bied outomatiese vertaling aan tussen ’n groot aantal volkstale. Die diens verskaf...

Last Update: 2022-07-19T09:21:42Z Word Count : 519

View Rich Text Page View Plain Text Page

Google-soekenjin

Die Google-soekenjin is ’n soekenjin wat deur Google besit en bedryf word. Dit kan gebruik word om trefwoorde (teks) op webblaaie te soek. Dit is op 15...

Last Update: 2023-10-07T12:33:45Z Word Count : 495

View Rich Text Page View Plain Text Page

Google Chrome

Google Chrome is 'n oopbron webblaaier wat deur Google ontwikkel word en ten doel het om 'n veiliger, vinniger, en meer gebruikersvriendelike webblaaier...

Last Update: 2023-08-19T18:08:26Z Word Count : 253

View Rich Text Page View Plain Text Page

Google Doodle

’n Google Doodle is ’n spesiale, tydelike verandering aan Google se logo op die soekenjin se tuisblad wat gebruik word ter viering van ’n vakansiedag...

Last Update: 2021-08-15T10:25:00Z Word Count : 399

View Rich Text Page View Plain Text Page

Google Daydream

is 'n virtuele realiteits-platform wat deur die Amerikaanse onderneming Google ontwikkel is. Dit maak deel uit van meer onlangse weergawes van die mobiele...

Last Update: 2018-06-03T10:26:55Z Word Count : 167

View Rich Text Page View Plain Text Page

Android

maatskappy Google in die lewe geroep is. Android is die geesteskind van Andy Rubin, eienaar van die IT-maatskappy Android Inc wat in 2005 deur Google uitgekoop...

Last Update: 2024-01-06T18:42:27Z Word Count : 355

View Rich Text Page View Plain Text Page

Simba, Gauteng

bestaan slegs uit 'n aantal hoë woonstelblokke en vier kruisstrate (sien GOOGLE maps) "Subplek Simba". Sensus 2011. Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg...

Last Update: 2018-09-10T17:35:22Z Word Count : 56

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hindi Wikipedia

160 989 artikels, en is die 62ste grootste Wikipedia. In Julie 2010 kondig Google aan dat hulle saam met die Hindi-wikipediane werk om Engelse artikels na...

Last Update: 2019-08-13T05:14:15Z Word Count : 122

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Google

Hierdie artikel handel oor die Amerikaanse maatskappy. Vir die soekenjin, sien gerus Google-soekenjin.Google LLC (NASDAQ: GOOG) is 'n multinasionale Amerikaanse onderneming wat op internet-gebaseerde dienste en produkte fokus, waaronder advertensie-verwante tegnologieë, soekenjins (waarvan die bekendste die onderneming se naam dra), wolkrekenaardienste, sagteware en hardeware. Tans word dit as een van die Big Four of groot vier ondernemings in die tegnologiebedryf beskou - naas Amazon, Apple en Facebook. Die onderneming se missieverklaring is «om die wêreld se inligting te organiseer en dit op 'n universele basis toeganklik en nuttig te maak».Google is in September 1998 deur Larry Page en Sergey Brin, twee Ph.D.-studente aan die Kaliforniese Stanford-universiteit, in die motorhuis van 'n vriend gestig. Die onderneming se hoofkantoor, Googleplex, is in Mountain View, Kalifornië geleë. Die maatskappy het op 19 Augustus 2004 op die Amerikaanse beurs genoteer.


From Wikipedia, the free encyclopedia.

Developed by Nelliwinne