2013 Indiese Grand Prix

Die 2013 Formule Een Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat op 27 Oktober 2013 by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië gehou is. Dit was die laaste Indiese Grand Prix, weens 'n gelddispuut tussen die promotor en die Indiese regering.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne