2019 Bahreinse Grand Prix

2019 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 31 Maart 2019
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:27.866
Vinnigste ronde
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:33.411 (ronde 38 van 57)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Charles Leclerc Ferrari

Die 2019 Formule Een Bahreinse Grand Prix het op 31 Maart 2019 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die 2019-kampioenskapseisoen gewees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne