Aileen Wuornos

Aileen Wuornos
'n Polisiefoto van Wuornos.
'n Polisiefoto van Wuornos.
Gebore  (1956-02-29)29 Februarie 1956[1]
Oorlede  9 Oktober 2002 (op 46)
Rede vir dood  Dodelike inspuiting
Land  VSA
Bynaam  Sandra Kretsch
Susan Lynn Blahovec
Lee Blahovec
Cammie Marsh Greene
Lori Kristine Grody[1]
Misdaad  Reeks moorde
Misdaadbesonderhede
Plek Florida
Datum(s)  30 November 1989 – 19 November 1990
Slagoffers  7
Vonnisbesonderhede
Aangekeer  9 Januarie 1991
Vonnis  Doodstraf

Aileen Carol Wuornos (geb. as Aileen Carol Pittman, 29 Februarie 1956 – 9 Oktober 2002) was ’n Amerikaanse reeksmoordenaar wat tussen 1989 en 1990 sewe mans in Florida vermoor het. Wuornos het beweer die slagoffers het haar óf verkrag óf probeer verkrag terwyl sy as ’n prostituut gewerk het en dat dit in al die gevalle selfverdediging was. Sy is die doodstraf opgelê vir ses van die moorde en is op 9 Oktober 2002 met ’n dodelike inspuiting tereggestel.

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named clarkprosecutor

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne