Airbus A320neo-familie

Airbus A320 neo-familie

A300 · A310 · A318 · A320 · A330 · A340 · A350 · A380

'n Airbus A320neo van IndiGo, die grootse operateur
Tipe Smalromppassasiersvliegtuig
Vervaardiger Airbus
Nooiensvlug 25 September 2014
Bekendstelling 25 Januarie 2016 deur Lufthansa[1]
Vrygestel 2012–tans[2]
Status In gebruik
Hoofgebruikers IndiGo
China Southern Airlines
Frontier Airlines
easyJet
Aantal gebou 1 289 teen 2020-04-30[3]
Programkoste "effens meer as €1 miljard" voorspel in 2010[4]
Eenheidskoste A319neo: VS$101,5 miljoen[5]
A320neo: VS$110,6 miljoen [5]
A321neo: VS$129,5 miljoen[5]
Ontwikkel van Airbus A320-familie

Die Airbus A320neo-familie (neo vir nuwe enjinopsie) is 'n ontwikkeling van die A320-familie van smalromp-straalvliegtuie wat deur Airbus vervaardig word. Die eerste vlug is op 25 Desember 2014 onderneem en op 25 Januarie 2016 deur Lufthansa in diens gestel. Die CFM International LEAP- of Pratt & Whitney PW1000G- enjins word nuut ingespan en is standaard met haaivlerkies toegerus. Dit is 15% tot 20% meer brandstofdoeltreffend as die A320ceo-familie. Die A320neo-familie is gebaseer op die vorige A319, A320 en A321. Teen Januarie 2020 is 'n totaal van 7 395 A320neo-familievliegtuie deur meer as 115 lugrederye bestel, wat dit die vinnigste verkoper van kommersiële vliegtuie ooit maak.[6]

  1. "EXCLUSIVE: Onboard the Inaugural Airbus A320neo Low-Key Lufthansa Launch". Airways News. 25 Januarie 2016.
  2. "Airbus starts production of the A320neo Family" (in Engels). Airbus S.A.S. 8 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2017. Besoek op 24 Januarie 2016.
  3. "Bestellings & aflewerings". Airbus. 30 April 2020. Besoek op 25 Mei 2020.[dooie skakel]
  4. Kerry Reals (7 Desember 2010). "Airbus outlines expected market impact of A320NEO". Flight International.
  5. 5,0 5,1 5,2 "AIRBUS AIRCRAFT 2018 gemiddelde lyspryse (2018)" (PDF). airbus.com. Airbus. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Januarie 2018. Besoek op 15 Januarie 2018.
  6. "Spotlight on... Airbus, a leading aircraft manufacturer". airbus (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne