Akson

Struktuur van ’n tipiese neuron
Akson
Struktuur van ’n tipiese chemiese sinaps
Aksonterminaal

’n Akson (van die Griekse ἄξων áxōn, "as") is ’n lang, dun uitloper van ’n senuweesel, of neuron, wat gewoonlik elektriese impulse van die neuron se selliggaam af stuur. Aksons is ook bekend as senuweevesels.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne