Albertus Magnus

Sint Albertus Magnus

Sint Albertus Magnus, 'n fresco deur Tommaso da Modena (1352), Kerk van San Nicolo, Treviso, Italië
Heilige
Gebore ca. 1200, Lauingen, Hertogdom van Beiere
Sterfte 15 November 1280, Keulen, Heilige Romeinse Ryk
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Saligverklaring 1622, Rome, Italië deur Pous Gregorius XV
Heiligverklaring 1931, Vatikaanstad deur Pous Pius XI
Pelgrimsoord Sint Andreas se kerk, Keulen, Duitsland
Feesdag 15 November
Beskermheilige Cincinnati, Ohio, mediese tegnici; natuurwetenskappe; filosowe; wetenskaplikes; studente
Albertus Magnus
Gebore ca. 1200
Lauingen
Oorlede 15 November 1280
Keulen, Heilige Romeinse Ryk
Vakgebied Skolastiek
Alma mater Universiteit van Padua
Beïnvloed deur Aristoteles, Avicenna, Liber de causis (meestal Proclian), Pseudo-Dionysius, Al-Farabi, Averroes, Solomon ibn Gabirol, Maimonides, Jordan van Sakse[1]
Invloed op Thomas van Aquino, Meester Eckhart, Nicolaas van Cusa

Albertus Magnus (ook Albertus die Grote of Albert von Lauingen genoem; Lauingen (Donau), Swabië, ca. 1200 – Keulen, 15 November 1280) was 'n Duitse filosoof en teoloog en is 'n heilige. Albertus Magnus word Doctor Universalis genoem as erkenning vir sy omvangryke kennis op verskeie wetenskapsgebiede.

  1. (en) Irven Resnick (ed.), A Companion to Albert the Great: Theology, Philosophy, and the Sciences, BRILL, 2012, bl. 4; Thomas F. Glick, Steven Livesey, Faith Wallis (eds.), Medieval Science, Technology, and Medicine: An Encyclopedia, Routledge, 2014, bl. 15; Pous Benedictus XVI, Great Christian Thinkers: From the Early Church Through the Middle Ages, Fortress Press, 2011, bl. 281.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne