Australopithecus bahrelghazali | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. bahrelghazali
|
Binomiale naam | |
†Australopithecus bahrelghazali (Michel Brunet et al., 1995)
|
Australopithecus bahrelghazali is hominienfossiele wat in 1995[1] deur die paleontoloog Michel Brunet in Tsjad ontdek is. Brunet het dit "Abel" gedoop. Die wetenskaplike naam is KT-12/H1.
Die fossiele is sowat 3,6 miljoen jaar oud[2] en bestaan uit verskeie stukke kakebene en tande.
Die onderkaak toon ooreenkomste met die gebit van Australopithecus afarensis; dit laat sommige wetenskaplikes glo dit is nie ’n aparte spesie nie, maar behoort tot A. afarensis.