Bassirou Diomaye Faye

Bassirou Diomaye Faye
Bassirou Diomaye Faye
Bassirou Diomaye Faye in 2024

President van Senegal
Ampsbekleër
Termynaanvang
2 April 2024
Eerste minister Ousmane Sonko
Voorafgegaan deur Macky Sall

Persoonlike besonderhede
Gebore 25 Maart 1980 (1980-03-25)
Ndiaganiao, Senegal
Politieke party PASTEF
Eggenoot/-note Marie Khone Faye
Absa Faye
Kind(ers) 4
Alma mater Nasionale Skool van Administrasie

Bassirou Diomaye Diakhar Faye (gebore 25 Maart 1980), algemeen bekend as "Diomaye", is 'n Senegalese politikus wat sedert 2 April 2024 as president dien. Hy is die hoofsekretaris van die verbode PASTEF en het die 2024 Senegalese presidensiële verkiesing gewen pleks van die gediskwalifiseerde kandidaat Ousmane Sonko.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne