Bloedvat

Die term bloedvat (meervoud: bloedvate) verwys na slagare, are en kapillêre vate. Die struktuur van bloedvate in die liggaam van 'n soogdier kan beskryf word as 'n netwerk van buise waardeur bloed na die res van die liggaam vervoer word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne