Ceres

Hierdie artikel handel oor die dorp "Ceres" in Suid-Afrika. Vir ander artikels met dieselfde naam, sien Ceres (dubbelsinnig).
Ceres
Ceres se hoofstraat in die winter
Ceres se hoofstraat in die winter
Ceres is in Wes-Kaap
Ceres
Ceres
 Ceres se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°22′S 19°19′O / 33.367°S 19.317°O / -33.367; 19.317
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitWitzenberg
Stigting1854[1]
Oppervlak
 • Totaal80,7 km2 (31,2 vk. myl)
Hoogte
450 m (1 480 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal33 224
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense8.5%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense61.4%
 • Swart mense28.7%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 70.2%
 • Xhosa 23.0%
 • Sotho 2.9%
 • Engels 2.1%
 • Ander 1.9%
Skakelkode023

Ceres is 'n groot dorp aan die Dwarsrivier in die Warm Bokkeveld, 127 km noordoos van Kaapstad, 16 km vanaf Wolseley en 10 km vanaf Prince Alfred Hamlet. Ceres pronk daarnaas ook met die grootse vrugteverpakkingsfabriek in die Suidelike Halfrond.

Ceres is die tweede belangrikste dorp in die Breederivierstreek na Worcester en die administratiewe en ekonomiese sentrum van die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit. Baie mense beskou dit as een van die mooiste kleiner dorpe in Suid-Afrika.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Som van de hoofplekke Bella Vista Geargiveer 27 September 2013 op Wayback Machine, Ceres Geargiveer 27 September 2013 op Wayback Machine en eNduli Geargiveer 27 September 2013 op Wayback Machine Sensus 2011

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne