Charente

Charente (16)
Gewes Nieu-Akwitanië
Prefektuur Angoulême
Onderprefekture
Bevolking 351,718 inw.
(2020)
Bevolkingsdigtheid 59 inw./vk km
Oppervlakte 5956 vk km
Arrondissemente 3
Kantonne 19
Munisipaliteite 383
President van die
Conseil général
Michel Boutant

Charente is sedert 1790 'n département in Nieu-Akwitanië, Frankryk, met ongeveer 353 613 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Angoulême.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne