Cheyenne

Cheyenne

Kaart Wapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Wyoming
 Koördinate 33°56′N 118°24′W / 33.933°N 118.400°W / 33.933; -118.400
 Gestig op 1867
 Geïnkorporeer op
 Oppervlak:  
 - Totaal 1 57.9 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 560 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006)  53 011
 - Bevolkingsdigtheid 2 511.8/vk km
 - Metropolitaanse gebied  81 601
 Tydsone PST (UTC -7)
Somertyd: PDT (UTC -6)
 Klimaat  
 - Tipe Halfdor
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur  °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie  °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae mm
 Burgemeester Richard Kaysen
 Amptelike webwerf www.cheyennecity.org

Cheyenne is die hoofstad en grootste stad van die Amerikaanse deelstaat van Wyoming.[1] Die stad is in 1867 gestig. Dit is ook die administratiewe sentrum van die distrik Laramie. Cheyenne het 'n bevolking van sowat 53 011 mense (grootstadsgebied 81 607).

Cheyenne se byname is Magic City of the Plains, Capital City en The Frontier City.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne