Colenso

Colenso

eSikebheni
Ligging waar die Slag van Colenso plaasgevind het.
Ligging waar die Slag van Colenso plaasgevind het.
Colenso is in KwaZulu-Natal
Colenso
Colenso
 Colenso se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°44′12″S 29°49′35″O / 28.73667°S 29.82639°O / -28.73667; 29.82639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUthukela
MunisipaliteitAlfred Duma
Stigting1855
Oppervlak
 • Totaal9,77 km2 (3,77 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 388
 • Digtheid654/km2 (1 690/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.5%
 • Indiërs/Asiërs2.9%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense90.1%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Zoeloe 83.0%
 • Engels 7.8%
 • Afrikaans 4.2%
 • Ndebele 1.6%
 • Ander 3.4%
Poskode (strate)
3360
Skakelkode036

Colenso is 'n dorp in KwaZulu-Natal, sowat 210 km van Durban op die suidelike oewer van die Tugelarivier. Die Zoeloenaam vir die dorp is eSikebheni (Plek van die boot).[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Colenso". Sensus 2011.
  2. Bulpin, TV (1966). Natal and the Zulu Country (in Engels) (3rd uitg.). Cape Town: T.V. Bulpin Publications Ltd. p. 248.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne