Die Laaste Avondmaal (Leonardo)

Die Laaste Avondmaal
Leonardo da Vinci, ongeveer 15 April 1452 – 2 Mei 1519
tempera op gesso en steenlym, 460 × 880 cm
Santa Maria delle Grazie

Die Laaste Avondmaal is 'n 15de eeuse muurskildery in Milaan, deur Leonardo da Vinci vir sy begunstiger, hertog Ludovico Sforza en die hertogin Beatrice d'Este. Dit stel die toneel van Die Laaste Avondmaal voor, uit die finale dae van Jesus, terwyl hy vertel dat een van sy twaalf dissipels hom sal verraai (Johannes 13:21).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne