Dubbelster

Die dubbelster Eta Andromedae A en B.
’n Kunstenaarsvoorstelling van die evolusie van ’n dubbelster met ’n groot massa.

’n Dubbelster of tweelingster is twee sterre wat om hul massamiddelpunt wentel. Die helderste ster word die primêre ster genoem en die ander een die sekondêre ster. Stelsels met twee, drie, vier of selfs meer sterre word veelvoudige sterre genoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne