Eksentrisiteit (sterrekunde)

Voorbeelde van wentelbane met verskillende eksentrisiteite.

Eksentrisiteit is ’n term wat gebruik word om te verwys na die wentelbaan van ’n hemelliggaam wat afwyk van ’n sirkelvorm, die wentelbaan is dus eksentries.

Die eksentrisiteit van die wentelbaan is ’n belangrike parameter wat die vorm van die baan definieer en kan beskou word as die mate waarin die wentelbaan van ’n sirkel afwyk.

Die eksentrisiteit () word baie presies gedefinieer vir alle sirkelvormige, elliptiese, paraboliese en hiperboliese bane en kan die volgende waardes hê:

  • Vir sirkelvormige wentelbane: ,
  • Vir elliptiese wentelbane: ,
  • Vir paraboliese wentelbane: ,
  • Vir hiperboliese wentelbane: .

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne